From: Booys on
Hallo Ds en Juffrou

Aai dit was darem so lekker om so 'n lekker gesels briefie te kon kry. Dit
gaan goed met ons en vertrou met julle ook. Chandre se partyjie was 'n
reuse sukses. Die gaste het dit baie goed ervaar. Ons het die seeninge van
Ds. oor hom laat uitspreek. Ds. Burger het hom baie goed van sy taak
gekwyt. Ons sal die foto's kom wys. Sou wat wou gee om julle ook hier te
kon he.
Ds. en Sharon het gisteraand by ons kom eet en sommer vir Marshan met 'n
boodskap op die pad gesit. Die stories rondom die troue kry net almeer
stertjies en dit lyk asof die stof daar rondom nog lank nie sal gaan le nie.
Sou ook help as Ds. nie so emosioneel elke slag daarop reageer nie. Die
paartjie is baie verlief en geniet elke oomblik saam sodanig dat Ds. sommer
help skottelgoed was en net wil he Sharon moet saam met hom rofstoei kyk.

Die tyd het so gou gevlieg. Marshan het Vrydag by die huis gekom en ons het
vandag saam met hom tot in Upington gery. Het veilig by die huis gekom en
hy is veilig in Rustenburg. Ons is bly om te hoor van die Grootheid van die
Liefde van die Here dat Hy die vrede vir Ds. hulle en die gemeente gegee
het. Ons saak kom nog in November voor die Hooggeregshof. Ons bede is ook
dat die Here se vrede oor ons gemeente sal kom.
Groete vir die 3 meisies in Ds. lewe mag hulle vir Ds. baie bedref.

Lekker aand en sterkte vir die werksaamhede.
Martin en Sharon

From: Tom van Stiphout on
On Wed, 21 Oct 2009 22:29:13 +0200, "Booys" <mebooys(a)telkomsa.net>
wrote:

Interesting for a Dutch expat to see text in the South African
language, but alas, it does not belong in this English-language forum
about the Microsoft Access database product.

-Tom.
Microsoft Access MVP


>Hallo Ds en Juffrou
>
>Aai dit was darem so lekker om so 'n lekker gesels briefie te kon kry. Dit
>gaan goed met ons en vertrou met julle ook. Chandre se partyjie was 'n
>reuse sukses. Die gaste het dit baie goed ervaar. Ons het die seeninge van
>Ds. oor hom laat uitspreek. Ds. Burger het hom baie goed van sy taak
>gekwyt. Ons sal die foto's kom wys. Sou wat wou gee om julle ook hier te
>kon he.
>Ds. en Sharon het gisteraand by ons kom eet en sommer vir Marshan met 'n
>boodskap op die pad gesit. Die stories rondom die troue kry net almeer
>stertjies en dit lyk asof die stof daar rondom nog lank nie sal gaan le nie.
>Sou ook help as Ds. nie so emosioneel elke slag daarop reageer nie. Die
>paartjie is baie verlief en geniet elke oomblik saam sodanig dat Ds. sommer
>help skottelgoed was en net wil he Sharon moet saam met hom rofstoei kyk.
>
>Die tyd het so gou gevlieg. Marshan het Vrydag by die huis gekom en ons het
>vandag saam met hom tot in Upington gery. Het veilig by die huis gekom en
>hy is veilig in Rustenburg. Ons is bly om te hoor van die Grootheid van die
>Liefde van die Here dat Hy die vrede vir Ds. hulle en die gemeente gegee
>het. Ons saak kom nog in November voor die Hooggeregshof. Ons bede is ook
>dat die Here se vrede oor ons gemeente sal kom.
>Groete vir die 3 meisies in Ds. lewe mag hulle vir Ds. baie bedref.
>
>Lekker aand en sterkte vir die werksaamhede.
>Martin en Sharon
 | 
Pages: 1
Prev: saludos a Araceli
Next: jhan carlos peña